Kontakbesonderhede
Kantoor personeel |
Skriba: Elsabé Havenga 022 482 1407 / 064 729 9041 admin@ngksn.co.za |
Koster: Petri Bosch 083 756 2896 finansies@ngksn.co.za |
Leraars: |
Ds. Jan Steyn 082 872 4314 jansteyn@ngksn.co.za |
Hanel Thesnaar 079 641 5165 hanelthesnaar@ngksn.co.za |
Kinderbediening |
Paidion: Graad R - 6 Anya-Larissa Botha 073 961 7530 |
Senior Kategese: Graad 7 - 10 Ds Hanel Thesnaar |
Finale Jaar Kategese Ds. Jan Steyn |
Kleingroepe |
Indien jy wil inskakel by n kleingroep in jou area, kontak gerus vir Gey Kriek 082 335 0520 |
Algemene Navrae
Doopaansoeke: |
Ons is saam met jou opgewonde oor jou kind se doop. Swartland Noord se doopgeleenthede is altyd op die eerste Sondag van die maand. |
Finansiële besonderhede:
NG Kerk Swartland Noord
Bank: Nedbank
Rek Nr. 1285043421
Cheque Rekening
Lokaal besprekings: |
Swartland Noord gemeente het verskeie sale en lokale wat op weeksdae en Saterdae te huur is. Vir meer inligting rakende die beskikbaarheid van lokale asook die tarriewe stuur asb. ’n e-pos aan admin@ngksn.co.za of skakel 022 482 1407. |
Gedenknisse: |
Indien u belangstel om ’n nissie te koop stuur asb ’n e-pos aan admin@ngksn.co.za of skakel 022 482 1407. |
Lewensvieringe / Begrafnisse: |
Kontak asseblief u wykspredikant of die kerkkantoor om ons so spoedig moontlik van ’n sterfgeval in te lig, stuur asb ’n e-pos aan admin@ngksn.co.za of skakel 022 482 1407. |
Basaar: |
Swartland Noord Basaar is die gemeente se grootste fondsinsamelingsprojek. Kontak gerus die kerkkantoor indien jy wil betrokke raak. |

