Hartlik welkom by Swartland Noord Gemeente. Ons nooi jou graag uit om Sondae by ons eredienste in te skakel.

Tydens skoolkwartale:
09:30 Oggenddiens in die kerk.
09:30 Kategese vir laerskoolkinders word Sondagoggende tydens en na afloop van die oggend dienste aangebied.
18:00 Tekkiediens in die saal, hoërskool leerders skakel Sondagaande in by die tekkiediens.


Tydens langnaweke en skoolvakansies:
Oggenddiens om 09:30 in die kerk.
Kategese: Volgens kerk almanak

Kontak gerus die kantoor by 022 482 1407 / admin@ngksn.co.za om meer te wete te kom oor die funksionering van ons kategese kleingroepe.
Registrasie vir kategese is aanlyn of skandeer gerus die QR kode.


Registreer vir kategese




Ons kuier saam:

Daar is op Sondaeoggende na afloop van die eredienste geleentheid om saam te kuier. Gratis tee en koffie word in die kelder bedien

Ek wil graag by Swartland Noord Gemeente aansluit:

Voltooi gerus die onderstaande vorm, of kliek op sluit aan indien jy jou lidmaatskap na Swartland Noord wil oorplaas. Epos die pdf dokument na admin@ngksn.co.za.


Sluit aan


Sluit gerus aan by ons whatsapp groep om al die gemeente inligting te ontvang. Skandeer die QR of kliek op die knoppie onder.



Sluit aan by die whatsapp groep




Kleingroepe

Indien jy wil inskakel by n kleingroep in jou area, kontak gerus vir Gey Kriek by 082 335 0520 of by kleingroepe@ngksn.co.za

Mail
Call