Swartland-Noord gemeente streef daarna om ’n warm en verwelkomende geloofsfamilie te wees waar elke persoon tuis voel. Ons wil mense help om God beter te leer ken, geestelik te groei en met liefde diensbaar te wees in ons gemeenskap.
Belangrike datums
26 Julie 2026: Afskop van Veldtog: Ds. Jan Steyn - Tema: Amos | Basaar: NG Kerk Swartland Noord |
2 Augustus 2026: Ds Hanel Thesnaar - Tema: Debora | 24 Oktober 2026 |
9 Augustus 2026: Ds Jacobus Snyders - Tema: Johannes | |
16 Augustus 2026: Ds Kobus Maass - Tema: Jona | |
23 Augustus 2026: Ds Kobus Maass - Tema: Daniel | |
30 Augustus 2026: Ds Jan Steyn - Tema: Amos (Tygerberg Mannekoor) | |
06 September 2026: Ds Jacobus Snyders - Tema: Hosea | |
13 September 2026: Veldtog Afsluiting Ds Hanel Thesnaar - Tema: Mirjam |

