NG KERK
SWARTLAND-NOORD
PROGRAM VAN WEEK
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Kerkklok Maandagoggende 07:00
Kom ons verenig in gebed vir ons Gemeente en ons land.
Dankoffers inbetalings
Vind u dit makliker om elektroniese
oorbetalings te maak of per
debietorder u maandelikse bydrae
te gee.
Hier volg ons bankbesonderhede:
NG Kerk Swartland-Noord
Nedbank Malmesbury
Lopende rekening: 128 504 3421
Takkode: 154605
Program van die week
Vandag
4de Lydensweek
09:30 Erediens
Ds. Jan Steyn
Skriflesing: Kolossense 4 : 2 - 6
Deuroffer: Badisa Sin.
Geen Kategese
Dinsdag, 17 Maart 2020
06:30 Mansbybelstudie
15:30 Klub 60: Sosiale byeenkoms
Woensdag, 18 Maart 2020
06:00 CBMC
09:30 Biduur ACVV Dienssentrum
15:30 Sendingondersteuners
Vrydag, 20 Maart 2020
09:00 Gebedsvriendin
SKOLE SLUIT
Volgende Sondag
5de Lydensweek
22 Maart 2020
09:30 Erediens
Ds. George Prinsloo
Deuroffer: Gemeente Bediening Sin.
Designed by Frank Myburgh - Inspired by Wian le Roux
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury - All Rights reserved · E-pos: admin@ngksn.co.za
Aandbyeenkomste
Vanaf Sondag, 10 Maart, gaan ons begin met aand-byeenkomste in die bo-saal. Hierdie byeenkomste sal om 18:00 wees, en is gemik op almal wat ‘n behoefte het aan Woord op ‘n Sondagaand, en op dié wat nie die oggenddienste kan bywoon nie.
Gemeentelied - Marius Smith
In afhanklikheid van God leef ons met ons LIED
In afhanklikheid van God leef ons met ons LIED
Liefde Integriteit Eenheid Dissipelskap
Leef ons van GOD se liefde
Leef ons! Leef ons, van GOD se liefde!
In afhanklikheid van God leef ons met ons LIED
In afhanklikheid van God met, ons, LIED
Belangrike Kontak Nommers
Ds. George Prinsloo
Huis 022-482-3664
Kantoor 022-482-4600
( 08:30 tot 12:30)
Sel / 083 447 6166
Ds. Jan Steyn Huis 022-487-2763
Sel / 082 872 4314
Pastorale Spreekkamer:
Dr. Stella Potgieter
Sel 072 971 9607
Kerkkantoor - 022 482 1407.