NUWE INTREKKERS
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury - All Rights reserved · E-pos: admin@ngksn.co.za
Nuwe Intrekkers
Andries (Alfie) en Elisbé Steyn van de Kockstraat 29.
Mag jul verblyf in Swartland-Noord baie geseënd wees!!
Raak betrokke by omgeegroepe en ander aksies!
As u vanoggend vir die eerste keer by ons gemeente ‘n erediens bywoon,
BAIE WELKOM.
Kontak die Kerkkantoor sodat ons u lidmaatskap by u vorige gemeente kan aanvra.
WELKOM HIER BY ONS
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef