NG KERK
SWARTLAND-NOORD
FOTOGALLERY
Ons soek baie foto's oor elke Kerkgeleentheid wat daar is.
Sal foto's inskandeer en terug besorg.
Identifiseer net assseblief die foto's en mense op die foto's.
U kan dit ook aan ons e-pos of op 'n USB-stokkie bring.
By voorbaat.
Baie dankie.
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury - All Rights reserved · E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by Frank Myburgh - Inspired by Wian le Roux
Om God se wil te ontdek, leer ken en uit te leef
Ons deel kospakkies uit
Kinderbediening
Voorskoolse kinders en Graad 1 tot 6 word bedien tydens die erediens volgens die Paidion program. Hulp van ouers word steeds benodig.